Die Voortrekkermonument het laas maand ’n splinternuwe babadwergbokkie verwelkom. Dié kleinding is na die rugbyheld Eben Etzebeth vernoem, ná die Springbokke se ikoniese wen teen Nieu-Seeland op 28 ...
Op die foto is die o.11-rugbyspan van Parys Primêre skool saam met verteenwoordigers van die borge wat die span se splinternuwe truie en sakke moontlik gemaak het, asook hul afrigters, mnr. Jaco ...